top of page

Beskikbaar vir Hom

  • Gerda Jansen
  • Jul 31, 2017
  • 1 min read

Jes 6:8

“Toe het ek die Here hoor vra: Wie kan Ek stuur? Wie sal my boodskapper wees? Ek het geantwoord: Hier is ek! Stuur my!”

Daar is niks wat groter vreugde bring as om Jesus te volg en jou beskikbaar te stel vir Hom nie. Ja, dis nie maklik nie. Dit kom met baie ‘challenges’. Maar om in jou hart te weet dat God jou gebruik vir Sy koningkryk is daardie een ding wat jou gaan tevrede laat voel. Die belangrike deel van jouself beskikbaar maak is om op Jesus te fokus, en nie op omstandighede nie. Moenie toelaat dat mense om jou, jou aandag aftrek van Hom of dit wat Hy deur jou wil doen nie.

Dit beteken ook dat jy verby jouself moet kyk, en dalk wat jy graag wil hê en inval by Sy plan en droom vir jou. God wil ons as sy boodskappers gebruik, selfs vir jou as jongmens. Wanneer ons nie bereid is om Sy opdrag te volg nie, kies Hy iemand anders en kan ons uitmis op Sy blessing. Baie jongmense is vandag skaam vir God en bang om oor Jesus te praat of met ander te deel dat hul Sy kinders is. Ek wil jou ‘challenge’ om nie skaam te wees nie, en om te deel met ander oor wie God vir jou in jou lewe is en wat Hy vir jou doen. Uit verhouding met Jesus, vloei gehoorsaamheid en kan ons dan nie anders as om onsself beskikbaar te stel nie.

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page