top of page

Vir wie jok jy?

  • Aug 7, 2017
  • 2 min read

Luk 16:10 –

“Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is,

is ook in groot dinge oneerlik. Jesus self vir ons kom leer hier in hierdie gedeelte dat ek en jy mense moet wees wat ander mense kan vertrou. Maar ook wie Hy kan vertrou. Dis soms maklik om ‘n klein, wit leuntjie te vertel. Niemand sal mos weet nie. Meeste van die kere begin dit by ‘n klein leuen en dan word dit groter en meer gereeld. Voor jy jou kan kry het jy, jouself heeltemal vas gelieg. Dit het te doen met ons integriteit, dis ‘n groot woord, maar wat dit bedoel is dit gaan oor ons waardes. Is jy iemand wat kies om die waarheid te praat of eerder gou te jok? Ons was al almal skuldig daaraan dat ons vir iemand oor iets gejok het. Jesus vra dat ons dit bely; jammer sê. Ons kan so dankbaar wees dat Jesus vir ons aan die kruis gehang het, nie net vir die klein dinge wat ons verkeerd doen nie maar ook die groot dinge. Dit maak nie saak vir wie ons nie die waarheid vertel het nie, dit bly verkeerd. Of dit vir ‘n onderwyser, jou ouers of jou pelle is. Om ‘n eerlike mens te wees, beteken ook eerlik wees in wat ons doen wanneer niemand ons kan sien nie. Om iemand te wees wat se woorde en dade met mekaar ooreenstem. ‘n Oneerlike lewe kan tot groot nagevolge lei. Maar wanneer Jesus ons rede is hoekom ons leef, maak dit dat ons twee keer dink voor ons iets sê of doen. Sy Gees oortuig ons van sonde en omdat ons Hom liefhet kies ons dan die regte pad.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page