top of page

Vergewe 7 x 70

  • Gerda Jansen
  • Aug 14, 2017
  • 2 min read

Matt 18:21,22 –

Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer.” Oor en oor lees ek in die Bybel waar God, die volk; Sy kinders vergewe. Dit is net wie Hy is. Wat het jy dalk verkeerd gedoen, wat jy voel jy nie werd is om vergewe te word nie. Dalk het jy sleg gepraat van iemand, gevloek, gesteel…wat dit okal is… weet in jou hart dat God jou kan en wil vergewe. Geen sonde is te groot vir Hom nie. Hy het juis op die kruis gesterf vir vir alle sondes. As Hy dan vergewe, moet ek en jy ook vergewe. Ek verstaan jy voel kwaad en teleurgesteld want jy was te na gekom. Jesus sê vergewe, nie net een keer nie, maar weer en weer. Wanneer ek en jy nie kan vergewe nie, is dit ons wat die las dra, nie daardie persoon nie. Dit kan selfs vir jou voel asof jy nie by God kan uitkom nie, nie Sy stem kan hoor nie, dan is dit dalk ‘n ding van vergewe. Wanneer jy sukkel om te vergewe, jy sukkel om deur iets te werk…kry iemand om jou te help daardeur werk. Dis nie dat jy swak is nie, maar daar is juis mense wat God die gawes by ingebou het om ander te help deur ‘issues’ werk. As jy vergewe sal voel hoe ‘n las van jou afval. Meer vrede in jou hart en weer ‘n oop kanaal deur wie God kan werk.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page