top of page

Vat die kans

  • Gerda Jansen
  • Aug 21, 2017
  • 2 min read

Efes 5:16,17 –

Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in ‘n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Ek en jy is soms bang om kanse te vat omdat ons nie weet wat aan die einde gaan gebeur nie. Maar ek dink ons moet versigtig wees dat ons vrees vir mislukking of verwerping nie in die pad staan van dit wat God in ons lewe wil doen nie. Want om dit te doen kan ons uitmis op iets regtig spesiaal. Ons bid vir geleenthede, of dat die Here vir ons deure moet oopmaak en dan wanneer dit gebeur, dan is ons so verbaas of onseker dat ons dan nie besef dat dit van God af kom nie. Dis belangrik om seker te wees oor God se hart en dit waarmee Hy besig is, en al hoe ons daarby kan uitkom of helderheid daaroor het is wanneer ons so naby in verhouding met Hom staan. Ek voel altyd dat ek wil deel wees van dit waarmee God besig is, en ek daarby wil inpas. Ons moet onthou dat dit altyd oor Hom gaan en nie ons nie. Dat Sy Naam verheerlik word en Hy die eer kry. Dit is hoekom ons hier op aarde is. Wat staan vandag in die pad van jou drome? God is lief vir jou en wil so intens by jou lewe betrokke wees dat Hy jou grootste hartsbegeertes wil laat waar word. Jy het so baie in jou ingebou, gebruik dit tot Sy eer. Vat daai sprong al voel die ander kant te ver of onduidelik..weet dat Hy saam met jou spring en jou hand vashou.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page