top of page

By Jesus se voete

  • Gerda Jansen
  • Aug 28, 2017
  • 2 min read

Luk 10:39 –

Sy het ‘n suster gehad, Maria, wat aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister het. Die beste plek waar ek en jy kan wees, is by Jesus se voete. Maria het geweet, dit is waar sy meer gaan leer van Jesus. Marta het gekies om die huis skoon te maak en rond te hol. Dis wat ons ook baie doen. Ons is so besig met allerhande goed dat ons nie tyd het om by Jesus uit te kom nie. Ons laai al hoe meer dinge op onsself. Ons vergeet selfs om te rus. God het die aarde in 6 dae gemaak en die 7de dag het Hy gerus. Dis ‘n goeie voorbeeld om te volg. Want as ons kies om te rus, is dit ook meer tyd om Jesus se stem te hoor. Ons moet leer stil sit, minder praat, minder rond hardloop en meer luister. Mense wil gou mekaar beskuldig van lui wees. Maar daar is ‘n groot verskil tussen lui wees en stil word en net niks doen, sodat jy by God kan uitkom. Vandag lewe ons in ‘n tyd van gejaagd wees. Meer dinge, meer verantwoordelikhede. Moenie verskonings uitdink om nie te doen wat jy moet nie. Maar weereens kies ook jou tyd mooi, sodat daar altyd in jou dag tyd vir die Here is. Wanneer ons vergeet of te besig is om by Hom in te ‘tune’, gaan ons foute maak en verkeerde besluite maak. Hier is my uitdaging. Sit elke dag net 15 min by Hom. Begin by net soveel en jy sal sien hoe meer jy daai tyd uitsit vir Jesus, hoe langer gaan jy daai minute maak saam met Hom

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page