top of page

Wie het wat van jou kom steel?

  • Gerda Jansen
  • Sep 11, 2017
  • 1 min read

Joh 10:10 –

‘n Dief kom net steel en slag en uitroei;

Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê en dit in oorvloed. Die vyand kom om van jou vreugde te steel, jou onskuld. En hoe doen hy dit, deur mense. Jy word in omstandighede geplaas waar jy nie veronderstel is om te wees nie, en dan verloor jy jou onskuld, jou kindwees. Die media kom wys dit wat veronderstel om mooi te wees en maak dit lelik. Dit wat kosbaar en spesiaal moes wees, word lelike beelde. Orals op Televisie en die Internet is dit sommer enige tyd en plek te sien. Jy Google iets vir ‘n skoolprojek dan pop foto’s op wat jy nooit moes gesien het nie. Jy hoor per ongeluk twee grootmense se gesprek, en hoor goed wat jy nie moes hoor nie. Ouer kinders praat pouse almal oor dit...’n woord wat jou onseker laat voel, dalk selfs bang maak. Seks..ouers is te bang om met jou daaroor te praat en dan hoor jy ‘n verkeerde weergawe by maats in die klas. Jy wou inpas toe kry jy iemand om dit mee te doen, anders kan jy nie saampraat nie. Mense se woorde breek jou hart en jou vreugde word gesteel. Almal ‘moan’ om jou oor als..hoe moet jy dan vol vreugde en positief bly. God wil kom teruggee wat van jou gesteel is. Hy wil jou hart kom herstel. Hy is die goeie Herder. Hy wil hê jy moet ‘n lewe van volheid lewe. Nie net ‘n bietjie vreugde en geluk nie, maar oorvloed.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page