top of page

Sy Gees lei my

  • Gerda Jansen
  • Oct 23, 2017
  • 2 min read

Neh 9:20 –

U het u goeie Gees gegee om hulle te onderrig. Die volk Israel was gelei deur die Gees van God. In die dag was daar ‘n wolkkolom wat hul op die pad gelei het en in die nag ‘n vuurkolom om vir hul lig te wys. God het vir die volk gesorg. Die Here het Sy Gees vir my en jou gegee om ons vandag ook te lei. Dit kan letterlik wees, die pad wat jy moet stap. Ek het al van so baie mense se getuienis gehoor van hoe die Gees van God hul gelei het om ‘n sekere pad te loop of te ry om hul te beskerm van ongelukke en gevare. Die Gees help ons ook om te weet wanneer die regte tyd is om te loop. Netso kan die Gees jou ook lei op jou geestelike pad saam met God. Met die Gees wat jou bewus maak van regte of verkeerde dade. Of met weg te bly van sekere mense omrede hul dalk ander motiewe het en jy net gaan seerkry as jy met hul meng. Jy moet sensitief wees vir Sy stem sodat jy kan weet wanneer Hy jou rigting wys. Wanneer ons dan gehoorsaam is aan die Gees van God, sal ons ook die ‘blessing’ en vreugde van ‘n regte keuse beleef. Ons kan baie maklik twyfel en onseker raak oor dinge wat ons lewens raak. Ons verstaan soms nie hoekom deure vir ons toegemaak of oopgemaak word nie. Dis nie altyd die deure of die tyd soos ons dit wou gehad het nie, maar God weet wat die beste vir ons is. Die Here weet ons is nie sterk genoeg op ons eie nie, en daarom ontvang ons krag en wysheid wanneer ons gevul word met die Heilige Gees. Hoe langer ons die pad stap hoe meer is die stem bekend en die onderskeid maklik om te maak.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page