top of page

1 + 1 = JESUS

  • Gerda Jansen
  • Nov 13, 2017
  • 2 min read

Hand 3:19,20 –

Daarom, bekeer julle en kom tot inkeer.

Dan sal God julle sonder uitwis.

En dan sal daar tye van verkwikking van die Here af kom en sal Hy Jesus stuur, wat vooraf vir julle as die Christus aangewys is. Ons leef in ‘n stukkende wêreld waar ons met lelike goed te doen het, maar ook baie seerkry. Jongmense is vasgevang met dwelms. Hul ken geen ander uitweg. Alle hoop het vir hulle verdwyn. Dit was net een keer en word toe een keer te veel. Soveel hartseer, woede en aggressie. Verhoudings wat nie uitwerk nie tussen ouers met mekaar en ouers en kinders en kinders onder mekaar. Party vlug ander veg. Party vlug na tydelike goed wat hul dink kan help..alkohol, dwelms en wilde partytjies waar seks en pornografie heel bo aan die lysie is. Petrus was nie skaam om vir ‘n hele klomp mense te vertel van ‘n oplossing, vir seerkry en sonde nie. Hy het die antwoord geken. JESUS. Niks het verander nie, die wêreld is nog netso verlore soos wat dit was vir die mense met wie Petrus gepraat het, maar hy het vir hulle ‘n hoop gebring met ‘n naam, ‘n persoon wat lewend is en verligting en nuwe lewe kan bring. Jesus het die dood oorwin en elke sonde wat ons al gedoen het en nog gaan doen. Daarom is ek en jy nou saam met Hom meer as oorwinnaars. Jesus red en bring vir ons vrede maar ook Vryheid..Hy maak ons los van enige iets wat ons kon vashou en ons in die seerkry hou. Kom ons wees soos Petrus en wees nie bang of skaam om vir ander van Jesus, ons antwoord vir hierdie gebroke wêreld te vertel nie. Dit is goeie nuus vir mense wat verlore is en jy kan ‘n verskil maak in hul lewens.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page