top of page

Trap oor die lyn of nie

  • Gerda Jansen
  • Dec 25, 2017
  • 2 min read

Spr 23:27,28 –

‘n Slegte vrou is soos ‘n gevaarlike afgrond, ‘n ander man se vrou is soos ‘n put waaruit jy nie kan kom nie; sy lê op die loer soos ‘n rower, sy laat die een man na die ander ‘n egbreker word. Een van sekere die grootste versoekings wat ‘n jonmens ooit sal hoef deur te maak is seksuele versoekings. Die vyand hou nie van gelukkige verhoudings nie, en sal alles doen om dit te vernietig. Omrede God seks bedoel het vir die huwelik, is dit die een ding wat die vyand soos ‘n wortel voor jongmense se neuse vryf. Die internet, televisie en flieks gee ‘n wanindruk van seks en wat dit beteken in ‘n verhouding. God het dit as iets spesiaal en kosbaar beplan vir ‘n man en vrou wanneer hul getroud is, juis vir die rede ook dat dit ‘n sielsband laat vorm, en as dit nie met die regte persoon is nie, kan jy met iets wegstap van daardie persoon wat by jou bly. Op daardie oomblik dink jy dat hierdie die persoon is wat jy die res van jou lewe mee wil spandeer, maar voor daar nie ‘n ring aan jou vinger is of ‘n belofte voor God en aan mekaar nie, is daar nog nie ‘n geldige rede om saam te slaap nie. Met elke persoon wat jy dan slaap is daar iets wat agterbly. Maar ook is hierdie verkeerde indruk van seks en liefde genoeg om jou huwelikslewe eendag wel skade aan te rig. Daardie huweliksnag was beplan om ‘n eerste te wees. Iets wat jy gee net aan een persoon. Wees versigtig om nie te val vir leë beloftes nie. Hou vas aan dit wat mooi en kosbaar is. Onthou dat as jy reeds oor daardie lyn getrap het, dat God vir alle sonde gesterf het en dat Hy vergewe en vrymaak aan die wat opreg berou het en kies om nie weer in die strik te trap nie.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page