Liefde Het tog ‘n Prysetiket
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 22, 2016
- 1 min read

“Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe
as ‘n offergawe gegee het, ja, ‘n offer wat vir God aanneemlik was.” EF. 5:2
Dit is ‘n primere eis in die huishouding van God dat ons vir mekaar sal omgee. Naas ons liefde vir God is dit die ander onomseilbare opdrag van God.
Commentaires