Wanneer Jou Wereld in Duie Stort
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 21, 2016
- 1 min read

“My hele lewe walg my, daarom wil ek aan my klag vrye teuels
gee en in my bitterheid praat.” JOB 10:1
Die lewe mag jou gebreek het, maar Christus het juis gekom om stukkende dinge heel te maak en vreugde te gee waar daar wanhoop was. Beproef Hom!
Comments